LRF/Breedplan eNEWS : July 2011
 Home
 About Us
      Breedplan
      Activities
      History
      Overview
 Contact Us
 News
 Journal 2011
 LRF/Breedplan eNEWS
      July 2011
      March 2011
 Documents
 Links
 Vleisbeesproduksie Skool

LRF/BREEDPLAN eNEWS - LRF/BREEDPLAN eNUUS
Vol 1/No 2 Ė July 2011


Click here for previous eNEWS / Kliek hier vir vorige eNUUS

We suggest you open this in HTML format.
Ons beveel aan dat hierdie in HTML formaat open

_____________________________________________________

Unless noted otherwise all contributions by Peter Massmann. Editor: Dr. Michael Bradfield.
Important: Copyright policy here.
Indien nie anders vermeld alle bydraes deur Peter Massmann. Redakteur: Dr. Michael Bradfield
Belangrik: Outeursreg beleid hier
_____________________________________________________

Because of slow 'farm-lines' each item will only have a 'teaser' in this e-mail with a 'click' action to read the rest. No long-winded articles or fancy frills which complicates downloading. Most contributions are specially created for LRF breeders - we try to minimize duplication from other sources - that's old news. At this stage Afrikaans:English 50:50
Weens stadige 'plaaslyne' het elke item net ín kort inleiding met ín kliek-skakel vir die res van die artikel. Geen langdradige berigte of tierlantyntjies wat aflaai bemoeilik. Die meeste berigte is spesiaal vir LRF telers lede geskep - ons probeer om kopiŽring van ander bronne tot ín minimum te beperk - dis mos ou nuus. Op hierdie stadium Afrikaans:Engels 50:50.

_____________________________________________________

Click here if you wish to view and download the complete online version.
Klik hier
om die aanlyn weergawe te sien en af te laai

_____________________________________________________

eNUUS INHOUD / eNEWS CONTENT (Ctrl + click on the blue for the article / Ctrl + kliek op die blou vir die artikel)

  1. Message from the LRF President Mr. Wessel Hattingh
  2. Message from the Editor
    Boodskap van die Redakteur
  3. Management changes at BREEDPLAN - The Agricultural Business Research Institute (ABRI) appoints new General Manager.
  4. Sonder twyfel die beste veilings-katalogus in Suider-Afrika - BREEDPLAN se veiling-katalogus internet diens toon by ín paar LRF rasse enorme groei omdat potensiŽle kopers dit as inligtingsbron gebruik. Telers, afslaers en veral kommersiŽle bulkopers behoort hierdie artikel te lees.
  5. Informative brochure on registration and performance evaluation service - BREEDPLAN published a handy PDF brochure on it's services and short articles on performance testing. Here an example article and the download link.
  6. Vermy kluisenaar-teling - Sonder goeie genetiese koppelings met ander kuddes is die grootste voordeel van teelwaardes nl. vergelykings tussen kuddes nie moontlik nie. Swak gekoppelde telers en veral hulle bulkopers het ín probleem. In hierdie bydrae word verduidelik hoe BREEDPLAN die belangrike aspek hanteer.
  7. Human nature and EBV's not the same - Selecting a bull with the best EBV at a sale differs from normal life where the fastest runner, best sports team, cleverest pupil, etc is superior. Why the difference in superiority?
  8. Moenie Blup blameer vir jou foute nie - Net soos by stambome, is die integriteit van ín teelwaarde (EBV) afhanklik van die integriteit van die informasie wat voorsien word. Korrekte aantekening is die fondament van BLUP. Elke teler in prestasietoetsing behoort hierdie te lees.
  9. All about breeds and purebreds - There are as many views on what a breed is as there are breeds. What is a purebred or pureblood? Which herdbooks are used in Southern Africa and how many breeds do you get. Here a short portrayal of this fascinating subject
  10. The leader bulls - Sires that excel in performance tested traits are published as "trait leaders". Some breeds have released their 2011 leaders.
  11. Bees se groeipatroon - Op een dag ouderdom het ín bees al oor die 50% van sy volwasse hoogte bereik vergeleke met net 5% van sy finale gewig. Dele van die liggaam ontwikkel teen verskillende tempo's. (Hierdie kan net in kleur gedruk word).
  12. New genomic technologies are affecting the stud cattle industry globally - Were did performance testing in Southern Africa come from and were is it going. Remember "Managers think about today. Leaders think about tomorrow". (Dan McCreary).
  13. Tegnieke wat die grootste impak gemaak het by teling van beeste - Lees Prof. Frikkie Neser van die Universiteit Vrystaat se mening hieroor. Sien ook Prof. Webb van Pretoria se mening by "Animal Production Achievements"
  14. Performance testing schemes in South Africa discussed - The LRF management and Chairman Mr. Wessel Hattingh attended an industry workshop in March arranged by The Director-General, Department of Agriculture, Forestry and Fisheries regarding the Performance schemes that involved all sectors of the industry. The LRF's standpoint is summarized here.
  15. Is ín Holstein ín Holstein, lyk nie so nie - Van die verskille tussen geregistreerde en graad Holsteins in Suid-Afrika word hier aangespreek.
  16. Animal Production Achievements - We asked Prof E.C. Webb's view on this. He is Head of the Dept. Animal and Wildlife Sciences, University of Pretoria. Also read the view of Prof F Neser from Free State University under "Tegnieke wat die grootste impak gemaak het by teling van beeste".
  17. Beste bulle op voorkoms en prestasie - Die Pfizer bull van die jaar word op grond van voorkoms en prestasie (EBVs) by vier skoue naamlik Vryburg, Royal, Pretoria en Windhoek beoordeel. ín Rekenaar by die skou word gebruik om die beoordelaar se punte en teelwaardes korrek te verwerk. Die eerste skof van vier is afgehandel.
  18. Kan BLUP aanpasbaarheid meet - Al die 'syfers' wat ons deesdae kry is van min waarde as die dier nie in die betrokke omgewing aanpas is nie. Hoe meet BLUP aanpasbaarheid?
  19. Base breeding on the best bull rather than the best fed bull - If you are not weighing yet you should read this. It's much easier that you think to test your animals under the BREEDPLAN system.
  20. NamibiŽ hou van skandering - Omdat vleis kwaliteit baie belangrik vir verbruikers wÍreldwyd is toets vooruitstrewende telers verskeie karkas eienskappe d.m.v. ultrasoniese skandering. Dit is veral telers in NamibiŽ wat hieraan deelneem.
  21. Radio onderhoud Mnre. Hennie Maas en Peter Massmann Ė RSG "Op die Veeplaas" - Die LRF Voorsitter Mnr. Wessel Hattingh het versoek dat hierdie onderhoud in eNUUS gepubliseer word.
  22. It's all about predicting the future - "One of the most important characteristics of successful managers is that of vision."(Gerard M Blair). What about predicting how the new bull will breed.
  23. Waarom verander bestaande teelwaardes - Teelwaardes verander gedurig soos nuwe informasie inkom. Baie telers is nie bewus daarvan dat ín nuwe gewig ín vorige gewig se teelwaarde verander.
  24. Die professor se mening - Ons hoop dat Prof. Frikkie Neser, Professor in diereteelt aan die Universiteit van die Vrystaat, gereeld n bydrae tot eNUUS sal lewer. In hierdie uitgawe gesels Prof oor "Die misterie van teelwaardes, indekse en gewigte".
  25. Impressive Holstein achievements - The largest cattle world federation, more milk produced than anybody else in the industry and millions of registered cows.
  26. ín Stoetboer sonder ín skaal, onmoontlik - By die eindpunt van die ketting word elke stuk vleis van ín plakker voorsien met onder andere die prys/kg. om vergelykings te vergemaklik. Soortgelyk moet by die beginpunt van die ketting elke bul met ín teelwaarde voorsien word om bulle van verskillende telers met mekaar te vergelyk. Gewig is egter nie sommer gewig nie.
  27. Bekendstelling van KI bulle op genootskap se webtuiste - ín Magdom van inligting met foto en kommentaar van KI of saad-aandeel-bulle kan ter insae vir enige belangstellendes persoon op die web geplaas word.
  28. Applied Genomics for Sustainable Livestock Breeding - The Beef CRC, Sheep CRC and Dairy CRC, Australia hosted this conference recently. Here a minute summary of some of the statements by top experts from many countries.
  29. Bees boere: Waak teen lae kwaliteit somer weiding weens hoŽ somer reŽnval - MOLATEK, ín geassosieerde lid van die LRF, se Dr Vlok Ferreira gesels oor die interessante tema. Hy is die Nasionale Tegniese Bestuurder van MOLATEK.
  30. The SIMDEXģ Story - Years ago show champion cows were known for their high intercalving periods. This is not a wild statement but factual because a student under Prof Bonsma from Pretoria University checked the calving dates of many Rand Show champions at SA Studbook in Bloem. The Editor of eNEWS asked me to write an article on how we changed this and initiated reproduction in the showring.
  31. Telefoon nommers van alle telers - Besonderhede van enige LRF teler is hier beskikbaar.
  32. Genomics...Another Way To View It - Half from sire and half from dam? Not in genomics. I found this pedigree presentation from Accelerated Genetics (Drs. K Weigel and CM Cowan) most interesting.
  33. Siektes en sindrome in beeste geassosieer met hoŽ reŽnval - Elders rapporteer die NamibiŽ Stamboek bestuurder oor die ontwrigting wat vanjaar se abnormaal hoŽ reŽnval veroorsaak het. Hier gesels Dr. Chris van Dijk oor die siektes wat met hoŽ reŽnval geassosieer word. Hy is Groep Bestuurder, Veeartsenykundige Dienste en Bemarking van Pfizer Dieregesondheid. Pfizer is ín geassosieerde LRF lid.
  34. The clickparade - More and more stud and commercial breeders are utilizing the internet for useful information on stud cattle, their breeders, sales and lots more. Breeds in Southern Africa using BREEDPLAN get over a million page hits per year.
  35. Stambome, prestasie en baie meer hier te sien - Besonderhede van alle diere (lewendige of dood, lokaal geteel of ingevoer, oud en jonk) van rasse wat aan BREEDPLAN deelneem is gratis, sonder lastige wagwoord registrasies, aan enige persoon beskikbaar. Daar is nie 'geheime' nie, alle inligting van die dier word bekend gemaak. Hier meer oor die opsoek funksie.
  36. Dit gaan alles oor oorerflikheid - Variasie in diere word veroorsaak deur omgewing en genetika. Die oorerflikheid van ín eienskap dui aan welke deel geneties bepaal word en aan die nageslag oorgedra word. Hoe word voorkoms eienskappe hierdeur geaffekteer.
  37. How long will your society survive without any income - Somewhat different but appropriate. Print out only in colour.
  38. Some say what they should not say - Anti-BREEDPLAN remarks made in SA and a short answer I abridged from comments by the Dr PA Rickards OAM, M.D. of the Agriculture Business Research Institute (ABRI), University of New England, Australia.
  39. Een van die belangriker prestasie toets verslae - BREEDPLAN het baie roetine verslae en ingeboude kontroles om potensiŽle foutiewe data op te spoor. ín Belangrike roetine-verslag gaan oor 'uitskieters' binne ín ontledings groep.
  40. In-a-Nutshell - Bits & Pieces, to the point, interesting and especially compiled for eNEWS

_____________________________________________________

The views expressed by the compiler and his references are not necessarily those of the members and management of the LRF (www.lrf.co.za); BREEDPLAN International (http://breedplan.une.edu.au) and Agricultural Business South Africa (Pty) Ltd. (2002/032134/07) (www.breedplan.co.za).
_____________________________________________________

  • To unsubscribe please send an e-mail to: admin@agribsa.co.za
  • To change your email address please contact your society office.
  • We will not make our subscriber list available to anybody.
  • Advertisements are not possible; we see that as a breed society matter.
  • We donít make use of cookies.
  • We welcome suggestions about improvements and ideas regarding topics we should consider for future eNEWS. Write to cpeterm@iafrica.com.